Weg! Ry & Sleep

Die Jimny word mooi groot

Die kortgat-driedeur-Suzuki Jimny het deur die jare ’n kultusstatus opgebou as ’n kanniedood-veldryer wat nie ’n fortuin kos nie. Sy kort asafstand, AllGrip-4x4-stelsel met ’n laestrekratkas én ’n leerraamonderstel wat alles saam skaars ’n ton weeg, het die karretjie se eienaars nogal ’n wintie houding gegee wanneer dit by veldry kom. Ek weet, want ek het self ’n olyfgroen ene in my garage.

Met die Jimny se ougatgeit skort niks nie, maar die motor het sy tekortkominge. Die 1,5 ℓ-enjin laat jou hard en lank beplan as jy op die N1

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep3 min read
Die Lewe Van Swaeltjies…
In Suid-Afrika is die doen en late van die sogenaamde kampswaeltjies alombekend. Dis nou mense wat vir lank op een plek staan voordat hulle na ’n volgende beweeg, gewoonlik om van die winter se ysige temperature te vlug. Reg oor die wêreld kry ’n men