Weg! Ry & Sleep

Shingwedzi se kranse roep

Terwyl jy kyk hoe rooibokke en waterbokke senuagtig die krokodille probeer omseil om by die watergate van die Shingwedzirivieroewer in die Krugerwildtuin uit te kom, wonder jy straks waar die skouspelagtige Shingwedzi-kranse is waarvan jy al gehoor het... en waar langs die rivierbedding jy dit sal vind.

’n Vinnige soektog op die kaart wys jou die kranse is sowat 40 km suidoos soos die kraai vlieg, nagenoeg 20 km anderkant die Mosambiekse grens. Ook dat die kampterrein in die wildernis weer oop is vir die publiek nadat die ruskampe in die Limpopo- nasionale park gedurende die Covid-19-pandemie gesluit was. Die Shingwedzi-kranse is bereikbaar met ’n 4x4-roete van 30 km, wat jou sowat 2½ uur sal besig hou as jy van die Giriyondo-grenspos met Mosambiek af kom.

Jy gaan nie daar uitkom soos die kraai vlieg nie, maar jy kan die 100 km of so van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Ysteratlete Sorg Vir Kinders
Die Ironman-uitdaging in samewerking met Isuzu Suid-Afrika het vanjaar R158 000 ingesamel vir hulle liefdadigheidsorganisasies, die Isuzu-stigting en Ironman 4 the Kidz. Vir hierdie uitdaging moet deelnemers 3,8 km swem, 180 km fietsry en ’n volle ma
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related