Weg! Ry & Sleep

Die ene bewerasies

ie Ranger Tremor gebruik dieselfde 2 ℓ-dubbelturbodieselenjin wat 154 kW en 500 Nm uitskop saam met voltydse allewielaandrywing en die Trail Turn Assist-funksie van die Wildtrak X – wat dié bakkie in staat stel om skerp draaie te maak. Later meer hieroor. Boonop spog die Tremor met Pro Trailer Backup Assist, wat jou help wanneer jy moet terugstoot met ’n sleepwa op die haak. Dié elektroniese hulpmiddel is standaard op die Tremor en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Ysteratlete Sorg Vir Kinders
Die Ironman-uitdaging in samewerking met Isuzu Suid-Afrika het vanjaar R158 000 ingesamel vir hulle liefdadigheidsorganisasies, die Isuzu-stigting en Ironman 4 the Kidz. Vir hierdie uitdaging moet deelnemers 3,8 km swem, 180 km fietsry en ’n volle ma
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars