![f0012-01](https://article-imgs.scribdassets.com/48k49l40zkbop67a/images/fileGDYEC62J.jpg)
Die uitnodiging na die bekendstelling van die Wildtrak X het my effens laat kopkrap. Ford het reeds ‘n Ranger Wildtrak in sy stal, so wat sal dan so spesiaal wees aan die X?
Wel, ek het baie vinnig agtergekom dat dit inderwaarheid ‘n meer veldry-georiënteerde weergawe van die Wildtrak is en, as sodanig, effens anders lyk en ook oor aangepaste veldryvermoëns