Weg! Ry & Sleep

’n Boer maak ’n pan!

LEKKERBEK-HOENDERLEWER Met brandewyn-en-Coke!

My tannie Elna Loubser het vir my die wenk geleer om die lewer in ’n bietjie Coke te laat lê voor ek dit gaarmaak. Ek ontdooi die lewer sommer daarin as ek dit bevrore inpak kamp toe. Dit klink dalk vreemd, maar glo my, dié lewer is ekstralekker!

Jy benodig

(genoeg vir 6)

• 500 g hoenderlewers, skoongemaak en in hapgrootte blokkies gesny
• ¾ koppie Coca-Cola
• 2 dik repe gerookte varkspek (rashers) of gebruik 200 g spek, gesnipper
• 1 groot ui, fyngekap
• 1 knoffelhuisie, fyngekap
• 2 eetlepels olyfolie
• 2 eetlepels mielieblom
• 1 sopie (25 ml) brandewyn
• 1 blik (400 g) wit bone, gedreineer
• 1 blik (400 g) gekapte tamaties roosterkoek, botter en brandsous om voor te sit

Só maak jy

1 Giet die Coke oor die lewer en marineer dit vir ongeveer 15 minute – dit maak die lewer heerlik sag.

die spek, ui en knoffel saam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep1 min read
Ysteratlete Sorg Vir Kinders
Die Ironman-uitdaging in samewerking met Isuzu Suid-Afrika het vanjaar R158 000 ingesamel vir hulle liefdadigheidsorganisasies, die Isuzu-stigting en Ironman 4 the Kidz. Vir hierdie uitdaging moet deelnemers 3,8 km swem, 180 km fietsry en ’n volle ma
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars

Related Books & Audiobooks