SARIE KOS

DIER-BAAR

VIR DIE KAT MET ’N SENSITIEWE SIEL

Ons moet minder vleis eet, vir beter gesondheid en die omgewing. Maar wat van Kiets, wat vleis moet inkry om hups en gesond te bly? ’n Klein Amerikaanse maatskappy het die antwoord. Gekweekte . . . h’m .. .muisvleis.wat Kiets se natuurlike proteïenbron insluit – muise. Sonder dat ’n enkele muis met sy lewe moet boet. Dit word gemeng met ander voedsame bestanddele, soos tempeh (’n sojaproduk), miso, pampoenpuree en vlassaad. Dis ’n alte lekker katbederfie, volgens . Wat sal Garfield daarvan sê?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS18 min read
’N SKATKIS VAN Ou-Kaapse geregte
● Oudste resepteboek in SA argiewe● Tydlyn van ons kosgeskiedenis● Herman kry inspirasie uit Manuskrip SB 522 ‘Ek was eerstens beïndruk met hoeveel resepte die manuskrip bevat. Dan was dit fantasties dat daar nie net soet resepte was nie. Destyds he
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o

Related Books & Audiobooks