Huisgenoot

BELANGRIKE MINERALE VIR ’N GESONDE LIGGAAM

DIS een van daardie goed wat ’n mens gereeld in gesondheidsartikels raaklees: Maak seker jy kry genoeg minerale in. Ons weet dis goed vir ons, maar wat minerale in ons liggaam doen – en waar ons dit moet kry – klink ingewikkeld. Dié voedingstowwe kom natuurlik in die aarde voor in die vorm van mineraalsoute.

Plante neem die mineraalsoute deur hul wortels op, en ons kry dié minerale dan in wanneer ons plantkosse eet, of byvoorbeeld ook die vleis, eiers en melkprodukte van plantvretende diere.

Minerale is noodsaaklik vir ons gesondheid. Dit help om ’n balans van vloeistowwe in die liggaam te handhaaf en speel ’n sleutelrol by die vorming van been en bloed, gesonde senuweefunksie en die gesondheid en werking van spiere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related