Huisgenoot

HIER’S HULP Kosse wat jou in die luim kry

DIE afgelope jaar met sy inperking en meer tyd tuis asook die stres van die pandemie het druk op selfs die sterkste liefdesverhoudings geplaas. En wanneer die frustrasies en spanning opbou, vlieg romanse sommer eerste by die venster uit.

Hoe kan jy in dié stresvolle tyd die intiemste aspek van jou verhouding weer woema gee?

Die geheim is ’n seksdieet, meen Christine DeLozier, ’n seksuele gesondheidsterapeut. “En ek bedoel nie net om sjokolade en aarbeie op interessante maniere te gebruik nie, maar iets veel wetenskapliker as dit,” sê sy. “Die feit is, wat ons eet, beïnvloed ons vermoë om goeie seks te hê direk.”

Natuurlik sal ’n hand vol okkerneute of ’n groenslaai vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related