Huisgenoot

KOSTRENDS VIR 2022

1 MAAK ’N MOCKTAIL!

Die neiging om alkohol by alles te drink neem tans af, en 2022 sal ’n toename sien in die gewildheid van “mocktails”, waar jy die pretfaktor en lekker smaak sonder die alkohol kry.

Die neiging word aangedryf deur Generasie Z, wat minder alkohol drink weens die gesondheidsnadele daaraan verbonde.

Daar is ook ’n toename in wat “sober curious” genoem word – en dit is nie dieselfde as om ’n geheelonthouer te wees nie.

“Dit beteken om te kies om elke impuls, uitnodiging en verwagting om alkohol te drink te bevraagteken of.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related