Huisgenoot

SÓ AANVAAR JY JOU ONVOLMAAKTE LYF

JY MOES teen dié tyd lank al soos ’n Instagram-model gelyk het.

Elke oggend wanneer die haan kraai, is jy by die gimnasium of die boot camp-groepie in die park. Jy vas elke dag ’n klomp ure en tel versigtig hoeveel lepels olie daar in jou slaaisous is.

Jy doen alles reg. En tog… Die rolletjies hang so ’n bietjie bo-oor jou broek en jou boude wil maar net nie ferm raak nie.

Hoe dan so? Moet jy daarmee vrede maak dat jy nooit ’n gebeitelde lyf gaan hê nie? Is jou boep en jou plomp boude iets wat nou maar net eenmaal nooit gaan wyk nie?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related