Kuier

AANVAAR JOU LYF NES DIT IS

Jy moes teen dié tyd lankal ‘n modellyf gehad het. Soggens as die haan kraai, is jy al op pad gim toe.

Of jy sit sommer by die huis ‘n YouTube-oefenvideo aan en val weg. Middae stap jy om die blok. Jy vas ‘n klomp ure elke dag en tel versigtig wat jy eet.

Tóg hang die rolletjies so ‘n bietjie booor jou broek, en jou boude wil maar net nie ferm raak nie. Hoe dan só? Is ‘n six-pack jou nie beskore nie? Gaan jou boep en dik dye nooit wyk nie …?

Ons weet almal ons moenie oorgewig wees nie,hê wat jy graag sou wou hê nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related