Rooi Rose

Hoe gelukkig is jou maag?

Jou maag is so gelukkig soos die sowat tien triljoen dermflora wat in jou dermkanaal woon. As jy dadelik dink meer jogurt is die regte ding vir hulle, is jy net halfpad reg.

Laktobasille, die “goeie” organismes in jogurt, hou egter baie meer daarvan om in melk te leef as om jou derm hul tuiste te maak. Daarby is hulle nie naastenby jou belangrikste dermflora nie. En daarom is selfs liters en liters jogurt as voedsel vir jou dermflora soos om water vir ’n vis te voer – nodig, maar ’n algehele misverstaan van wat ’n vis eet.

Aangesien jou dermflora se welvaart ook jóú welvaart is, is alles wat hulle gelukkig maak ’n goeie belegging. Dus: wat laat hulle floreer?

WIE LEEF IN JOU DERMKANAAL?

Die driehonderd tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related