SARIE

10 welwees-apps

’n Goeie slaaproetine, gebalanseerde dieet en genoeg oefening dra alles by tot ’n gesonde leefstyl. En moenie vergeet hoe belangrik jou geestelike welstand is nie. Gesondheid-apps maak dit maklik om jou welstand beter te bestuur. Jy kan tred hou met van jou goeie gewoontes tot jou waterinname, meditasiesessies en hormoonritmes. Dit alles, in die palm van jou hand. Ons het 10 apps spesiaal vir jou gekies

DIAGNOSE

HELLO DOCTOR

Hello Doctor gee jou enige tyd, enige plek toegang tot ’n dokter. Jy stuur net ’n SMS en kan dan gratis met ’n geregistreerde mediese dokter praat. Tik bloot jou nommer en mediese navraag in, en ’n dokter bel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related