Huisgenoot

jaden

BEROEMDE BESTIES

Kendall en Kylie Jenner, Justin Bieber … Ons sou wat wou gee om deel van Jaden se kliek te wees. Die Biebs is so besties met Jaden dat hy dadelik op sy Instagramblad vir sy 143 miljoen volgelinge van Jaden se nuwe liedjie, “Cabin Fever”, vertel het toe dit onlangs uitgereik is.

So waaroor gaan Jaden se nuwe liedjie? Dis ’n “kwarantyn-liefdesliedjie”, sê hy. “Jy moet daarna luister wanneer die son sak en jy goed voel.”

’N GOEIE HART

Hy het onlangs weens die covid-19-pandemie geweier om saam met sy gesin in sy ma, Jada, se geselsprogram, , op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related