Huisgenoot

HAP vir HAP op die REGTE PAD

KINDERSTEMME klink alte gereeld op met die uitroep: “Mamma, ek is honger!” Maar heel dikwels is dit sommer net verveling eerder as honger wat kinders na peuselgoed laat soek. Uit radeloosheid kan die ouer hulle dan met ’n vinnige happie of lekkernye probeer paai.

En terwyl die yskas- en koskasdeure dikwels oortyd werk, boer baie kinders boonop meer voor skerms as wat goed is vir hulle. G’n wonder dat party jong lyfies net ál ronder word nie…

Hoe kweek jy gesonde eetgewoontes by jou kind aan?

Dis nooit te laat nie, sê Zelda Ackerman, ’n dieetkundige met ’n belangstelling in gesinsvoeding en.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related