Kuier

DIE STRYD TEEN DIE BOTTEL

VERHOUDINGS

Dis die hoeveelste keer dat hy vallend dronk by ’n party raak, en jy teen die einde van die aand nie die begin of einde van sy stories kan uitmaak nie.

Dís elke naweek se storie, en hy klim soms dronk agter die stuur in. Maar jy weet nie hoe om met hom daaroor te praat nie, want jy is bang vir ’n geskel of spanning in jul verhouding. Jy weet ook nie hoe om in te gryp nie.

Dis bitter moeilik wanneer ’n geliefde in die kloue van alkoholmisbruik verval. Hoe weet jy iemand het regtig ’n probleem, en wanneer moet jy ingryp?

HOE WEET JY DIS ERNSTIG?

Alkoholverslawing is ’n chroniese siekte wat gekenmerk word deur onbeheerste drinkery en ’n beheptheid met drank, sê Adam Labuschagne, bestuurder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related