Kuier

’N OMGEEHART VIR HAAR MENSE

INSPIRASIE

Die kosreuke kom haal jou al soos jy instap, en jy weet sommer: in dié huis word daar lekker geëet!

Charlotte Willemse (51) groet ons met ’n breë glimlag en nooi ons in. Hier, in haar kombuis in die Strand buite Kaapstad, woel dié ma van vier elke Dinsdagoggend met twee helpers om potte kos te kook en kospakkies aan haar gemeenskap uit te deel. Dit gaan al drie jaar só, en die aantal mense wat elke week inloer vir ’n bakkie kos raak net ál meer, sê Charlotte. Vir sommige is dit hul enigste ordentlike maaltyd vir die week.

Dis egter nie net haar uitreikwerk wat Charlotte bekend maak in haar buurt nie.

DAMIAN SIEN DIE NOOD

Haar jongste seun, die Springbok en Stormer Damian Willemse, is die eintlike celeb in die gesin. Damian het die hele land laat gees vang met sy feesvieringe op sosiale media ná die Bokke se onlangse Wêreldbekerwen. En met reg: Twee goue Wêreldbekermedaljes – op ‘n bloedjonge 25 jaar oud – móét mos gevier word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related