Kuier

MY GELOOFSPRONG NÁ GROOT VERLIES

Jy sou nooit dink dat daar agter daai lekker lag wat ons so gereeld op skreeusnaakse video's in sosiale media ervaar, soveel hartseer skuil nie.

Tussen 2013 en 2015 is hy deur hel, onthul Morné E. Meyer (42).

Hy het twee broers, Nolan en Vernon, binne nét vier maande aan die dood afgestaan – een aan siekte, die ander koelbloedig vermoor. En nét vier maande later is sy pa, Dirk, ook oorlede. ’n Paar maande later het nóg ’n tragedie sy familie getref: Sy 15-jarige niggie, Dedrei, is per ongeluk doodgeskiet.

En toe die final blow: Sy ma, Dorothy, sterf in 2015 op Goeie Vrydag.

Dié verliese het hom op ’n geestelike reis gestuur, en God het hom na sy roeping gebring: as die eerwaarde doktor Morné E. Meyer. Dié Kapenaar (van Bellville-Suid) is vandag die herder van sy eie voltydse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related Books & Audiobooks