Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Ons almal weet van mense wat soms voorbodes kry, drome droom of visioene sien wat in die toekoms werklik word. Dié vreemde verskynsel kom al van Bybelse tye af aan.

’n Vriend skryf onlangs op Facebook hoe hy gedroom het hy ry op ’n onbekende pad. Skielik was dit pikdonker om hom en kon hy niks sien nie. Hy het paniekbevange spoed verminder en gehoop om nie ‘n groot ongeluk te maak nie.

Die volgende dag ry hy en sy vrou Struisbaai toe. Duskant Napier, teen ’n steilte af,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related