Huisgenoot

MY KANS OM VOLUIT TE LEEF

HY ONTHOU die dag toe hy homself in ’n donker slaapkamer toegesluit het, verpletter deur die nuus dat hy aan ’n ongeneeslike siekte ly – een wat hom moontlik van alles kan stroop.

“Skielik was my liggaamlike broosheid ’n tasbare werklikheid. En dit het my vrek bang gemaak,” erken André Schwartz oor die diagnose in April 2018 dat hy motorneuronsiekte (MNS) het. Daar in die donker kamer het die besef van sy eie verganklikheid hom tot stilstand geruk. Die lewe het hom by ’n kruispad gebring: Óf hy sou gaan lê óf hy moes terugbaklei.

“Die werklikheid was wreed,” sê die bekende sanger in ’n openhartige onderhoud met . “Niemand weet hoe vinnig ek sal verswak nie – of selfs hoe lank ek sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related