Kuier

MAKLIK VIR DIE kasblik

IN DIE KOMBUIS

TORTILLA-EIERBAKKIES

Lewer 6 bakkies

BESTANDDELE

6 klein tortillatjies (sowat 10 cm groot)
 1 koppie gerasperde kaas
 200 g ham, in blokkies gesny
 150 g babatamaties, gehalveer
 6 eiers, geklits
 1 koppie melk sout en peper, na smaak

METODE

Voorverhit die oond tot 180°C. Bespuit 6 holtes van groot muffinpanne met kossproei.

∎Vou elke tortilla in ’n kwart. Plaas dan een in elke muffinbakkie en vou dit half oop sodat dit ’n bakkie binne-in die muffinbakkie vorm. Druk dit dan vas.

∎Sprinkel ’n bietjie kaas oor elkeen.

∎Verdeel die ham en tamaties

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related