Kuier

’N INFLUENCER MET ’N VERSKIL

MY LEWE

Die wêreld van influencers op sosiale media is meestal ’n glansryke een – hulle is uitgetof in die mooiste klere, hang uit by glitzy do's en prentjiemooi plekke en bemark peperduur produkte. Hul followers volg hul lewe, scroll deur die een ná die ander foto en bewonder dié mense. En soms, net soms, wens jy dalk daai glamorous lewe was joune.

Maar daar duik ál meer influencers op sosiale media op wat soos ’n vars lentebriesie nie net die lewe se lekker en mooi deel nie, maar ook eerlik is as dinge nie so prentjiemooi verloop nie.

Die 28-jarige Raeesah Albertus Makuse is een van hulle. Dié influencer van Kaapstad gee girl next door feels – sy's plat op die aarde genoeg om soos jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related