Kuier

’N SPA-BEDERF BY DIE HUIS

Ons almal ken ‘n antie wat in haar kombuiskaste krap en die wonderlikste konkoksies aanmekaarslaan – of dit nou vir hul vel of hare is.

Self-care is baie belangrik – en ons hoef nie verder as ons kombuiskaste te kyk vir ‘n lekker tuis-bederf nie, skryf Vicki Bramley in die tydskrif The Australian Women's Weekly.

Soute en lyfskroppe het tydens die pandemie ál gewilder geraak met dié dat ons almal binnenshuis moes bly, en dis steeds netso gewild. Dís dalk omdat ons dikwels bederfgoed vir ander gekoop het, terwyl ons eintlik self ’n pamper nodig gehad het, sê Kellie Collis, stigter van ’n velsorgreeks. Dit raak ál belangriker om na jouself te kyk. “As jy haastig is, dink jy nie aan jou vel nie,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related