Huisgenoot

KOESTER JOU LIGGAAM TUIS

SELFSORG is belangrik – en ons hoef nie verder as ons kombuiskaste te kyk om onsself tuis te bederf nie, skryf Vicki Bramley in die tydskrif The Australian Women’s Week ly. Soute en lyfskroppe se gewildheid het gedurende die pandemie toegeneem en dis steeds gewild. Die rede is dalk dat ons in die verlede dikwels bederfgoed vir ander gekoop het terwyl ons eintlik self die pamperlang nodig gehad het, sê Kellie Collis, stigter van Salt by Hendrix, ’n velsorgreeks wat jou help om die vreugde van ’n bad vol water te herontdek.

Om na ons welstand om te sien het toenemend belangrik geword. Ons is meer ingestel op wat ons liggaam nodig het. “As jy haastig is, dink jy nie aan jou vel nie,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related