Huisgenoot

DIE WONDER VAN DROOGBORSEL

DROOGBORSEL is gewild onder bekende skoonhede soos die modelle Miranda Kerr en Elle Macpherson en die leefstylghoeroe en aktrise Gwyneth Paltrow.

Dis ’n tegniek wat aanbeveel word om die vel te stimuleer en met pofferigheid, sirkulasie en afskilfering te help.

Dit het sy ontstaan in antieke tye en is algemeen in Ayurvediese medisyne, ’n genesingstelsel wat in Indië ontstaan het, en baie kulture soos die antieke Grieke en Japannese het die velborseltegniek gebruik om die vel te reinig.

Dit is sag op die vel, vereis net ’n paar minute voor jy gaan bad of stort en is ’n selfsorgstap wat jy nie uit jou roetine moet laat nie. Die borsel wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related