SARIE

Lieflike LYF

MOOI

Ons pamperlang die vel op ons gesig met sorgvuldige roetines en duur produkte, maar skeep maklik die vel op ons lyf af. Gelukkig is dié gewoonte besig om te verander, want al hoe meer skoonheidshuise lê klem op die versorging van jou lyf met gehalteprodukte wat harder werk as ooit tevore.

“Daar’s ’n groter bewustheid van die belangrikheid van algehele velgesondheid,” sê dr. Des Fernandes, stigter en wetenskaplike hoof van die plaaslike velsorgreeks Environ. “Ons vel is ons lyf se grootste orgaan en speel ’n belangrike rol om ons lyf teen eksterne aggressors

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related