Huisgenoot

ANTWOORDE OOR VELSORG

DIT kan moeilik wees om te weet hoe om jou vel te versorg, veral as dit vir jou voel daar word elke paar maande ’n nuwe velsorgproduk (of selfs ’n heel nuwe kategorie) bekendgestel.

Party daarvan is op werklike deurbrake gegrond wat ons tyd en geld werd is; ander is weinig meer as mengsels in mooi verpakking wat ontwerp is om ons ons sak te laat skud.

Die uitdaging is om die koring van die kaf te skei.

Daarmee in gedagte het ons velsorgkenners die moeilike vrae gevra: Wat werk? Wat werk nie? Watter produkte moet ons in ons badkamerkas hê, en hoekom? En hoe kry ons as volwasse vroue die mooi vel waarvan ons nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related