Huisgenoot

KOREABEKORING

VAN K-pop tot Netflix se Squid Game – daar is die afgelope paar jaar ’n toenemende fassinasie met alles wat Koreaans is – en die skoonheidsbedryf is geen uitsondering nie.

Koreaanse skoonheidsorg, bekend as “K-beauty”, is al ’n hele ruk lank ’n obsessie onder jong velsorgfynproewers.

Nou is dit ook ’n groot speler in die skoonheidsbedryf.

Die klem is op bevogtiging, sagwerkende bestanddele en ’n natuurlike gloed van binne. Jou skoonheidsroetine sluit waarskynlik reeds van die produkte in of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related