Kuier

RAAK WYS MET ’N GEWIGTIGE SAAK HIERDIE

My vrou stuur die ander dag vir my ’n meme wat lui: “Dit was lekker om vet te wees, maar nou is dit genoeg.”

Toe ek die boodskap lees, was ek eintlik besig met iets anders en het nie veel ag daarop geslaan nie. Later die dag lees ek weer, met begrip.

Wat wil my vrou nou eintlik sê? Praat sy van my of van haarself? Sy is self nie oorgewig nie, so die meme is duidelik op my gemik. Ek voel dadelik geraak, want my gewig het met niemand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related