Kuier

’N LIEFDE SOOS MIN VIR SPIN!

Hy is Deon Daniels, maar in ‘ie streets ken almal hom as DJ Ready D. Dié celeb maak seker hy los nie net tyre-merke agter as hy spin nie, maar ook ’n legacy. Hy wil ‘n pad oop trap – of ry – vir kinders van kleur en wys dit maak nie saak waar jy vandaan kom nie, maar waarheen jy op pad is.

Ready D (55), wat in Distrik Ses gebore en in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte grootgeraak het, is ’n man van vele talente en peak caps: Hy is ’n DJ, radio-aanbieder, drifting- en stunt-bestuurder, music supervisor en ook aan die stuur van jeugontwikkeling met sy eie niewinsgedrewe organisasie (NPO).

Hy en sy vrou, Malikah (51), is ook eersdaags te sien in kykNET, wat beloof om die tyres behoorlik te la't pop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)