Huisgenoot

KONINGS VAN DIE RENBAAN

SO MET die eerste kyk is daar niks omtrent dié twee boeties wat jou na pen en papier sal laat gryp om vir hul handtekeninge te smeek nie.

Hulle ry met hul ma se kar rond of hang graag saam met hul pelle uit. Doodgewone ouens in jeans en T-hemde. Niemand sak op hulle toe in die plaaslike winkelsentrums of op straat nie.

Dis nou wanneer hulle tuis in Johannesburg is…

Want in Duitsland is Kelvin en Sheldon van der Linde superbekende ridders van die renbaan. In die strate van Kempten en München sukkel die broers om die selfiebrigade te ontwyk.

“Op die renbane is dit nog meer intens,” vertel Kelvin (27). “Kameras word in jou gesig gedruk, almal vra ’n selfie of handtekening. Soms kan ons skaars beweeg sonder om deur mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related