Huisgenoot

KAAPSTAD SE KRAGOP-WEKKER

DIE man voor die stoof sit die eierspaan neer en maak sy voorskoot stywer vas. Hy tel weer die spaan op en draai behendig die plaatkoekies in die pan om. Tussendeur maak hy grappies met sy sewejarige dogter by die kombuistafel. Sy het nog haar pajamas aan en lag terwyl sy stroop oor haar plaatkoekies drup.

So lyk ’n tipiese Saterdagoggend in Kaapstad in die huis van Geordin Hill-Lewis, “GHL” vir sy ou skoolvriende en net “Geordie” vir sy ma, maar Meneer die Burgemeester vir inwoners van die Moederstad.

Al laat sy werk hom bontstaan, bly plaatkoekies op Saterdae een van die gesinstradisies wat ononderhandelbaar is.

“Soos sy vergaderings ál meer geraak het, moes ons doelbewus begin tyd maak om saam te wees,” vertel sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related