Kuier

‘BLOUBAADJIES’ IS HUL ROEPING

INSPIRASIE

Hulle vorm ‘n blou muur waar hulle gereed sit om te gesels oor hul besonderse prestasie. Dís nou die twee pa's en hul kinders wat skouer-aanskouer by die polisiekantoor in Somerset-Wes buite Kaapstad werk. Aan die een kant het jy ervaring en wysheid; aan die ander kant jeugdige passie en ywer.

Adjudant-offisiere Francois Visser (53) en Nolan Fisher (45) se kinders, konstabels Nicole Visser (31) en Aiden Januarie (23), is duidelik hul trots. Dié twee volg immers in hul pa's se voetspore.

Aiden en Nicole het onderskeidelik in Desember verlede jaar en Julie vanjaar by die tak aangesluit waar hul pa's al diep spore getrap het.

Francois, sy dogter, Nicole, en Aiden werk saam aan die Vispol-kant (sigbare polisiëring) en Nolan is weer by die speurtak betrokke.

“Die dag toe my seun in uniform hier instap, was ‘n trotse oomblik,” vertel Nolan. “Ek sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related