Kuier

Tyla VAT DIE WÊRELD OOR

Sy kóók! En daar kan beslis geen water op die talentvolle SuidAfrikaanse sangeres en liedjieskrywer Tyla (21) se vuur gegooi word nie. Haar gewilde song, “Water”, is op almal se lippe en al wat ’n celeb is, swaai hul heupe op dié tune, wat in Kaapstad vervaardig is.

“Water” was ’n top 10-hit in ’n hele paar lande: Amerika, Engeland, Australië, noem maar op! Én dis die eerste song van ’n Suid-Afrikaanse solo-sanger wat in die afgelope 55 jaar die Amerikaanse Billboard Hot 100-trefferlys gehaal het!

Die laaste plaaslike musikant wat dít kon regkry, was die jazz-legende Hugh Masekela met “Grazing in the Grass”.

Sy hang deesdae uit met die wie's wies. (Wie kan dan nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related Books & Audiobooks