Huisgenoot

KOOKWATER VIR AFRIKA

TOE sy by die onlangse Grammy-prysaand op die verhoog stap om haar goue beeldjie te ontvang, kon dit net sowel een van Amerika se grootste sterre gewees het wat daar voor die kameras pronk.

Ontwerpersrok van Versace? Check. Wilgerlatlyfie met wulpse kurwes? Check. Smeulende selfvertroue? Check.

Boonop staan sy toe daar weens ’n wêreldtreffer agter haar naam. Die stem van ’n superster wat die musiekwêreld oorrompel? Check.

Maar toe sy met haar toespraak begin, kon almal hoor sy is een van óns.

What the heck?!” roep sy toe uit.

Dis tyd om die lys uit te brei van Suid-Afrikaanse sterre wat die wêreldverhoog betree. Staan opsy, Charlize Theron en Trevor Noah, maak plek vir Tyla.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks