Huisgenoot

ONTMOET TYLA, SA SE NUWE MUSIEKSTER

HALLO WÊRELD, EK’S TYLA

Tyla het die musiekbedryf uitgeboul. Die musiekvideo vir haar debuuttreffer, “Getting Late”, is al byna ’n halfmiljoen keer op YouTube gekyk en meer as 10 miljoen TikTokkers het al gekyk na video’s waarin mense die #GettingLate-danschallenge op haar liedjie doen.

“Ek het regtig nie dié ontvangs verwag nie. Dis mal en ek is so dankbaar,” vertel Tyla in ’n Zoom-onderhoud met Huisgenoot. Die jong sangeres het self die liedjie geskryf en die plaaslike DJ en musiekvervaardiger Kooldrink is die man agter die treffer se aansteeklike ritme.

Die snit het twee betekenisse. “Eerstens, is om geduld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related Books & Audiobooks