Kuier

'ARENDSVLEI' SE REBELSE TIENER

MOEILIKHEIDMAKER

Haar karakter, die 16-jarige Abigail in Arendsvlei, rook, drink en is nie op haar mond geval as dit kom by astrant wees nie. Maar in werklikheid verskil die 22-jarige Kaapse aktrise wat haar speel, soos dag en nag van haar karakter.

Die fiktiewe hoërskoolleerder Abigail het al bubblegum-kouend en met haar gesig “op nul” in diete maak nie! Wanneer mense haar op straat sien, vertel Talia, moet sy gereeld hoor: “Abigail, jy maak my baie kwaad!” of “Is jy net so stout by die huis?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related