Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Verlief op getroude ou

Vraag

MY ‘KÊREL’ IS GETROUD

Antie Val, ek het verlief geraak op ’n getroude man. Ons het baklei daarteen, maar het uiteindelik ’n verhouding begin. Ons is verlief, maar sien mekaar baie min. Dink Antie hy is regtig lief vir my? Hoe weet ek of dit die moeite werd is? VERLIEF

Antwoord

BESTE VERLIEF

Laat ek sommer met jou laaste vraag begin: Nee, dis nie die moeite

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related