Kuier

LAAT HOU SÓ JOU KOS LANGER

VERBRUIKER

Raak jy gereeld ontslae van kos wat oud geword het? Dan dra jy nie net tot die wêreldwye probleem van voedselvermorsing by nie, maar jy gooi ook ’n groot deel van jou swaarverdiende inkomste in die drom. Hier is nuttige wenke om jou kos langer vars te hou.

AVOKADO'S

Sit jy met ’n halwe avokado? Hou dit langer vars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related