Kuier

VAN SMOUS TOT WENBOER

INSPIRASIE

Hy was skaars 12 jaar oud toe hy vir die pret in hul jaart begin groente kweek en roosbome plant het. Maar al wás hy lief vir tuinmaak en die natuur, was sy droom as kind om ’n siviele ingenieur te word.

Marlon Coert (28) het toe sy hart gevolg, en vandag werk dié Worcesterboorling as junior produksiebestuurder op die sitrusplaas Wynkeldershoek in Malmesbury. En sy harde werk in die landbousektor oes nou titels: Algehele Landbouwerker van die Jaar op die Swartland Wyn- en Olyfroete, én Junior Bestuur-wenner in die Swartlandstreek.

Sy harde werk en landbouvernuf is beloon, en tog was dié toekennings ‘n verrassing. “Ek was verbaas toe ek hoor ek het gewen. Ek het dit glad nie verwag nie,” sê Marlon aan tydens ’n besoek aan sy ouerhuis op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van