Kuier

KUBERBOELIES KNAK JOU KIND

AKTUEEL

Jou foon is die wapen waarmee jy jou beef met iemand uitsort. Jy wag net vir die regte oomblik, dan post jy daai vieslike skelmvideo van hulle wat iets embarassing doen. Natuurlik versprei die video dadelik. Memes volg. Dan die geskinder, gelag en ge-point as dié kind verbystap op die skoolgronde.

Dié video beteken die einde van die slagoffer se sosiale lewe. Ál uitweg wat hulle sien, is die dood, net sodat die gespot kan endkry . . .

Dís wat met ’n tiener van Gqeberha in die.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related