Kuier

TREE OP TEEN BOELIES

Die begin van ’n nuwe skooljaar is ’n baie opwindende tyd in ’n kind se lewe, maar ongelukkig nie vir almal nie. Vanjaar is daar weer dui-sende kinders wat glad nie daarna uitsien nie, want vir hulle is skool nie die veilige hawe wat dit behoort te wees nie. Inteendeel vir baie is skool hel weens afknouery (bullying).

Sosiale media het dinge ook vererger, want dit gee boelies net ’n nuwe manier en platform om hulle by te kom. Afknouery is deesdae ’n wydverspreide en wêreldwye verskynsel. Dit het die potensiaal om kinders nie net fisies te beïnvloed en af te takel nie, maar ook sielkundig.

Dit is ’n onderwerp waaroor ’n mens nooit genoeg kan praat nie, want al het baie leerders al met hul lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related