Kuier

WYS OOR GEWELD

’n Derde van meisiekinders in Suid-Afrika ervaar een of ander vorm van geweld, dikwels van iemand wat hulle ken.

Bogenoemde is ’n stelling wat koue rillings teen menige ouer se ruggraat afstuur, want gegewe die land se statistieke oor geslagsgebaseerde geweld (GBV) vrees jy as ma nie net vir jou eie lewe nie, maar soveel meer vir dié van jou kind.

Geweld teen kinders is steeds ’n kritieke uitdaging wat die Suid-Afrikaanse samelewing in die gesig staar, ondanks intensiewe pogings om hierdie euwel hok te slaan. Die nalatenskap van geweld en uiterste ongelykheid uit die verlede word vererger deur hoë armoede en werkloosheid in die hede.

GEWELD WOED VOORT

Statistieke het lankal bewys dat geweld teen kinders ’n euwel is wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related