Kuier

VRA DR. PATRICIA

OOGBOL VOL BLOED

Vraag

MY OOG IS BLOEDBELOPE

Ek het eenkeer opgestaan toe is die helfte van die wit van my oog vol bloed. Maar ek het niks gevoel nie. Wat kan dit wees? Help, asseblief. ANTHEA

Antwoord

BESTE ANTHEA

Die meeste mense met oogbloeding is onbewus daarvan totdat hulle in die spieël kyk of iemand anders hul sê daarvan. Hoewel dit skrikwekkend kan wees om wakker te word met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
KYKNET&KIE DSTV-KANAAL 145
KykNET&kie is ’n verskeidenheidskanaal met outentieke kykgenot vir die hele gesin en eksklusiewe inhoud wat nog nooit vantevore gesien is nie. Moederhart, 13 Junie om 20:00 Kartal trek by die Karamaner kantoorgebou in. Aysun word siek op die boot. Di
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier2 min read
Die Vlei In Syfers
SING SAAM … “Ek het hoop en ek het drome …” As daai eerste note van die telenovela se temaliedjie halfagt saans van Maandae tot Donderdae losgetrek het, het jy geweet dis Arendsvlei-tyd. Maar ken jy die hele song? Liefde en leed Mense sê die lewe is

Related