Kuier

KOM ONS SPEEL!

Dis weer daai tyd van die aand. Beurtkrag begin oor ’n halfuur, dan sit julle sonder TV. Jy wil ook nie hê jou kinders moet ure lank na selfoonskerms staar nie, maar hoe gaan jy hulle vir twee uur – of die hemel behoede ons, selfs vier uur lank -besig hou?

Wel, in die ou dae was daar nie skerms om kinders te vermaak nie en tóg het mense dit reggekry om by die huis besig te bly. Een van die maniere waarop hulle dít

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related