![f0034-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5cl9tbrkowb1pt86/images/fileQBGLHGJM.jpg)
OAARDE! Dis weer daardie tyd van die aand. Beurtkrag begin oor ’n halfuur, en dan sit julle sonder televisie en Wi-Fi. Hoe gaan jy jou kinders twee uur – of die hemel behoede ons, selfs vier uur – lank besig hou?
Wel, jare lank was daar nie skerms om kinders te vermaak nie; tog het mense dit reggekry om by die huis besig te bly.
Een van die maniere waarop hulle dit gedoen het, was bordspeletjies.
Dalk onthou jy dit self nog: ’n tyd toe