Kuier

DIE BESTE IN DIE WESTE

Sy kon op hoërskool nie kop of stert uitmaak van wiskunde nie. Dié vak was vir haar so confusing dat sy op die punt was om dit te los. Maar haar pa het haar aangeraai om deur te druk en met sy ondersteuning en hulp, en dié van ’n wiskunde-boffin-familielid, het sy sommer gou wiskunde-probleme vir ’n ses geslaan. En nou verdien sy al 30 jaar lank haar brood en botter as wiskunde-onnie.

Lizette Schroeder (53), wat vir graad neges tot 12’s by die Protea Heights Academy in Brackenfell klasgee, se liefde en passie vir die vak, én die prettige manier waarop sy dit aan haar leerders verduidelik, het daartoe gelei dat sy laas maand by die jaarlikse provinsiale onderwystoekennings amptelik aangewys is as die beste onnie in die Wes-Kaap.

Laas jaar het sy ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related