Kuier

'SÓ BREI MENS TWEE BOKKE'

SPORT

Rugbykoors loop hoog in die land, maar in die Gertze- en Matthee-huishoudings in die Paarl kan hoor en sien maar vergaan as die Bokke op die veld uitdraf. Want dis ’n rugbyhuis dié.

Met die onlangse Wêreldbekerdebuut van twee plaaslike helde, Kurt-Lee Arendse en Grant Williams, het dié Bokke se heel eerste afrigters trots voor die kassie ingeskuif. Kurt-Lee en Grant was beste pelle sedert hulle op laerskool saam vir die o.7-span uitgedraf het, en hulle is vandag twee van die skerpste angels in die Bok-agterlyn.

En niemand is trotser as die twee onnies watPaulus Joubert, en sy kollega Sylvia Matthee (56), wat hulle op sewejarige ouderdom gewys het hoe om te “dummy”, “sidestep” en “pass” .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related