Kuier

KYK VIR KURT!

Kurt-Lee Arendse (26) is vuurwarm – kookwater op die rugbyveld, en innemend en gemaklik warm van die veld af. En dis juis dié warmte wat Kuier laat sweet het net om hom vas te pen vir 'n vinnige gesels. Maar praat móés ons met hom praat. Dié klong van die Paarl het uit die bloute met sy blitsige aftrappe die rugbywêreld aan die gons.

Kurt-Lee het eintlik maar 'n bietjie laat sy debuut vir die Springbokspan gemaak. In die internasionale arena word talente soos hy sommer al vroeg opgeraap terwyl hulle nog op skool is – veral as jy gelukkig is om by een van die elite-skole, die teelaarde van die bekendste name in wêreldrugby, jou tande te slyp.

Nie Kurt-Lee nie. Hy was by 'n gewone skool in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related