Kuier

BOU AAN KINDERS SE SELFBEELD

Dis drie jaar sedert Covid ons almal se lewe ontwrig het en die rede was hoekom ek by my permanente werk afgelê is. Maar in dié drie jaar het ek ook waardevolle lesse oor ouerskap geleer, omdat ek soveel meer tyd met my kinders spandeer het.

Ek sukkel met angstigheid – die tipe wat voel of dit jou heeltemal gaan destabiliseer. Vir my beteken sekerheid baie, om my angstigheid te beheer. Werksekerheid het ’n baie groot rol gespeel, omdat ek twee jong dogtertjies het om groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related